'n Christelike Afrikaanse Privaatskool vir kinders van ouers wat omgee.
Sunday, July 27, 2008
Kultuurdag te CVO Pretoria
Leerlinge van CVO Brandwag het deelgeneem aan die kultuurdag wat gehou is by CVO Pretoria. Alhoewel die kompetisie straf was, het ons leerlinge goed gevaar met verskeie goue en silver pryse.
No comments:
Post a Comment